'Bicycle Sonder эn Slot' by Koos Kombuis - Guitar Tutorial
Gtp chords: Bicycle Sonder эn Slot
Song lyrics:
D F#m G D Karen, onthou jy ons kuiers met koeldrank D F#m A A7 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D F#m G D Onthou jy die dae van skool-bunk en kersbrand D F#m G D Die nagte vol honde en goed om te doen D F#m Ek bring vir jou blomme G D Ek gee jou genot D F#m A A7 Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot D F#m Ek weet dit is laat G D En jou ma-hulle slaap D F#m Maar ek moes net vir jou sê G Ek het jou lief A D Ek het jou lief soos die Kaap D F#m G D Saam het ons buite geklim in die somer D F#m A A7 En fiets gery al op die soom van 'n droom D F#m G D Wat is jy as jy groot is? Is die lewe net stroomop D F#m G D Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom D F#m Ek bring vir jou blomme G D Ek gee jou genot D F#m A A7 Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot D F#m Ek weet dit is laat G D En jou ma-hulle slaap D F#m Maar ek moes net vir jou sê G Ek het jou lief A D Ek het jou lief soos die Kaap D F#m G D Karen, verstaan jy dat jare soos wyn D F#m A A7 Kan oudword in kanne vol vriendskap en son D F#m G D Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhê D F#m G D Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom
How to play other songs of the artist "Koos Kombuis"?
info
12.21.2024,
01:04
I just started learning guitar, and I’m feeling super inspired by songs like this one! The chord progression here is so nice and catchy. It's great to see how simple chords can create such beautiful music. I can't wait to practice these chords and hopefully play along with friends one day! To all the beginners out there, just keep strumming and have fun with it. Every little bit of practice truly brings us closer to playing the songs we love!
Show more
Read comments
(1)