'Die Gang' by Laurika Rauch - Guitar Tutorial
Gtp chords: Die Gang
Song lyrics:
1ste Verse: G D7 G In die donker gang is 'n lig wat skyn C G D Maar die vlam is delikaat en fyn G C D G En ek het verlang na die lentetyd Am7 G D G Op my oom se plaas sonder elektrisiteit 2de Verse: G D7 G My tannie sê: My kind, my kind C G D Die liefde en die motte is blind G C D G Vanmelee se dae in die lentetyd Am7 G D G Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit REFREIN: G Am D Diep in die donker gang G Het ek na iets verlang Am7 D Ek het die wind hoor sing G Lente sal liefde bring C D Ek het die dag hoor kwyn G C Dis net die son wat nou verdwyn G G7 En soos die aarde draai G C G Sal 'n haan weer kraai 3de Verse: G D7 G In die donker gang is 'n skildery C G D Van De Wet, Cronjè, en De la Rey G C D G En die perde se oë het moeg gelyk Am7 G D G Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd 4de Vers: G D7 G Laat een aand word die dag soos nag C G D Die storm bars met al sy krag G C D G En ek het in die gang weggekruip Am7 G D G Want ek was so bang vir die elektrisiteit REFREIN: G Am D Diep in die donker gang G Het ek na iets verlang Am7 D Ek het die wind hoor sing G Lente sal liefde bring C D Ek het die dag hoor kwyn G C Dis net die son wat nou verdwyn G G7 En soos die aarde draai G C G Sal 'n haan weer kraai 5de Vers: G D7 G In die donker gang word die vlam weerkaats C G D In die prent waar die skadu's dans G C D G Maar die vlam is delikaat en fyn Am7 G D G En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn REFREIN: G Am D Diep in die donker gang G Het ek na iets verlang Am7 D Ek het die wind hoor sing G Lente sal liefde bring C D Ek het die dag hoor kwyn G C Dis net die son wat nou verdwyn G G7 En soos die aarde draai G C G Sal 'n haan weer kraai